Finansies & Tegniek: Gedokumenteerde sukses
Itec plaas die klem op klantverhoudings, nie net verkope nie.
"Ondernemings doen sake met ander ondernemings, maar mense koop by mense. Die waarheid is die grondslag van die onderneming se sakemodel", se Gerrie Roodt, professor van die Nagraadse Bestuurskool aan die Universiteit van Pretoria en voorsitter van Itec, 'n maatskapy wat Jacques Duyver in 1999 op die been gebring het.
Vir die voledige persverklaring, sien die aangehegte dokument.